Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
A paragliding incident in Porterville turned tragic when a 57-year-old man from Britain lost his life.According to Tania Helfrich, district spokesperson for the West Coast policing district, the incident occurred…
Kan ‘n ma nog seer hanteer? Só vra Shereen Williams, ’n ma van Vredenburg, haarself af, nadat haar seun, Sherman Williams (29), koelbloedig vermoor is.Die voorval het op Woensdag 14…
Graad-1-leerders in die Weskus het hul eerste skooldag van die nuwe skooljaar gister (Woensdag 14 Januarie) begin. Dit was ‘n dag vol gemengde emosies en die begin van nuwe dinge.…
Die Salkoriane-atletiekklub het verlede jaar op Saterdag 6 Desember hul 35ste bestaansjaar gevier. Volgens Sakkie Mentoor, voorsitter van die klub was dit met groot afwagting en opgewondenheid toe die saal…
Die Wes-Kaapse Mobiliteitsdepartement het 27 ongelukke en 34 sterftes op die provinsie se paaie aangeteken gedurende die tydperk 22 tot 28 Desember 2025.Tragies genoeg was 14 van hierdie sterftes voetgangers,…
Basic Education Minister Siviwe Gwarube announced a historic national pass rate of 88% for the 2025 National Senior Certificate examinations, marking the highest matric pass rate in South Africa’s history and representing…
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Volgens kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, waarsku lede van…
Die 5pm Fitness Club, wat in September 2024 begin het, het vinnig ‘n gewilde buitelug-beweegpunt vir die gemeenskap van Vredenburg geword. Wat aanvanklik as die Vredenburg Park Run bekendgestaan het,…