Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
According to Katharina Paul, owner of Swim With Katharina, the day was a huge success and that all the swimmers did a fantastic job.
Nà sy avontuur deur die Weskus, is Buffel die worshond weer veilig terug by die huis. Buffel is sedert Saterdag 22 Maart in die Niewe Rust-area tussen Vredenburg en Paternoster…
Ná ‘n strawwe seisoen in die die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Wintersakeliga, is ‘n gedugte viermanskap – die Old Men’s Blend wat hul eerste buiging in die liga gemaak het…
Weslander het by die betrokke kandidate gehoor hoekom kiesers vir hulle, en die party wat hulle verteenwoordig, moes gestem het.
Elke week neem Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) ons saam op ‘n ontdekkingstoer van inte- ressante Afrikaanse woorde en idiome.
Aggressie is nie sommer net “slegte gedrag” nie. Dit is gewoonlik ‘n teken dat iets nie reg is nie.
Spanne in die derde tot die sesde posisie spook hard om Vredenburg en Saldanhabaai in te haal.