Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Byeboer in Hopefield het onlangs ‘n groot verlies as gevolg van gifstowwe tydens bestuiwing gelei, wat die dood van talle van sy bye veroorsaak het.
Die driedaagse program het gefokus op die ontwikkeling van praktiese leierskapsvaardighede, spanwerk en selfvertroue onder leerders.
‘n Tussenverkiesing bring ‘n voorsmaak van wat in die landwye munisipale verkiesing later vanjaar kan gebeur.
‘n Tweejarige seuntjie wat stoksielalleen in die donker op ‘n plaas naby Eendekuil rondgedwaal het, se ouers het hom Sondag 26 April gekry.
Kind vermis – ’n Tweejarige seuntjie is sedert gister (Saterdag 24 April) vermis op ’n plaas naby Eendekuil in die Piketberg-omgewing.Die polisie en plaaslike plaaswag het gister ’n grootskaalse soektog…
Duisend doeke vir volwassenes is by die geleentheid oorhandig.
Van Zyl het in 2009 ‘n eenjaar-fotografiekursus by die Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography voltooi en dit is tydens daardie reis dat sy passie vir landskapfotografie ontwikkel het.
Die pragtige sonsopkoms tydens die tweede koue front by Trekoskraal is op Sondag 19 April vasgevang deur die fotograaf Basson van Zyl.