Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die dag beloof om nie net leersaam nie, maar ook interessant te wees, met ’n program wat deur bekende sprekers aangebied word.
Die God en Geld sessie word aangebied deur Wilco Naumann, ’n finansiële adviseur, en is daarop gerig om jongmense met praktiese kennis oor persoonlike geldsake toe te rus.
Die opleiding was gemik op mense met ‘n basiese kennis van KI wat hul vaardighede verder wou ontwikkel en leer hoe om die tegnologie meer doeltreffend in hul werk, besigheid…
Die geleentheid vind plaas in die kerksaal van die NG kerk Langebaan en het ten doel om die gemeenskap bewus te maak van die uitdagings, dienste en ondersteuningsnetwerke wat vir…
Die inligtingsessie volg kort op die opening van SHH se Ons Winkel in Oostewalstraat, Langebaan die 34ste tak in die Wes-Kaap.