Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens Lawrence is die ruimte van die bestaande begraafplaas nog voldoende.
Die riool loop gereeld by ‘n rioolopgaardam langs ‘n private skool op Langebaan se sportterrein oor.
Die onderbreking het groot ontwrigting vir personeel en gesinne op die basisse veroorsaak en hulle sonder warm water en met ontvriesende yskaste en beperkte werkverrigting gelaat.
Die NDP het dié aankondiging in ‘n mediaverklaring gedoen en beskryf Dietrich as ‘n waardige, nederige en welsprekende mens met integriteit.
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke…
Die vakatures het ontstaan ná die bedankings vroeër vanjaar van die voormalige burgemeester André Truter en onderburgemeester Charmaine Laubscher uit die Saldanhabaai-munisipaliteit.
Die besoek volg op ‘n vorige afvaardiging van Karlskrona wat in Oktober verlede jaar die Weskus besoek het.
Die Saldanhabaai Munisipaliteit se verkeersdienste het gereageer op ‘n besige einde-van-die-maand naweek.Daar was ‘n reeks enkelvoertuigongelukke wat aangemeld is tussen 21:00 op Sondag 1 Februarie en om 01:30 op Maandag…
Die Demokratiese Alliansie (DA) het pas aangekondig dat André Truter, die Uitvoerende Burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree. Dié skok-aankondiging is deur Tertuis Simmers, die DA se Wes-Kaapse leier, in…