Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Lacing up his running shoes and running for a worthy cause, Charl Lingenfelder (34) will be running in aid of Care St Helena Bay, an organisation that works to improve…
Knowing one’s most vulnerable moments have been recorded is naturally something that fills one with shock-horror. Well, this is precisely what happened at Pearly’s restaurant in Langebaan, where two customers…
|
Kabeldiewe oor die land heen is jaarliks verantwoordelik vir miljoene rande se skade aan waardevolle munisipale infrastruktuur. Ook hier in die Weskus, waar waaghalsige metaaldiewe en vandale die Saldanhabaai- munisipale…
|
Twee ervare hoofde vir die Saldanhabaai-munisipaliteit se brandweer en wetstoepassing is Vrydag 5 September amptelik ingelyf.Ann Supra-Vertue is sedert 1 Maart vanjaar die hoof van die brandweer- en reddingsdienste en…
Die Weskus-polisiedistrik is groot en strek van Langebaan tot in Vredendal. Om die mees netjiese polisiekantoor te kies, gaan vir Jakkie van Litsenborgh, veiligheidskoördineerder van die Weskus-distriksmunisipaliteit, en sy span…
|
Weskussers kan die komende naweek en volgende week uitkyk vir twee astronomiese gebeur- tenisse wat die hemelruim gaan verlig – ‘n skouspelagtige maansverduistering en ‘n bloedmaan. NovaNews.co.za berig die totale…
Een van die Wes-Kaap se oudste perlemoenplase gaan sy bedrywighede binnekort staak. Dié skokaankondiging raak sowat 60 werkers van die bekende Jacobsbaai-perlemoenplaas in dié Weskusdorp. Die plaas is in 1992…
|
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het onlangs in ‘n omsendbrief aan skole die personeelprosesse vir die 2026- akademiese jaar uiteengesit en bevestig die “Mandjie van Poste”-toekenning vir 2025 sal vir 2026…
‘n Kassie met sentimentele waarde – dit is al wat Yusuf Maarman (35) oor het van die hophuis wat hy en sy broer, Abubakar Maarman (45), by hul ma geërf…
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
