Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
A fundraising project that formed part of the Heart FM 16 Days for Youth Project, run jointly with the community-driven My JiVE, My Hood initiative, is just one example of…
Altesaam 20 gegradueerdes van die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur se kontrakteursontwikkelingsprogram het hul sertifikate die afgelope Vrydag (8 Augustus) by die provinsiale minister van infrastruktuur, Tertuis Simmers, ontvang. Simmers het…
|
Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, het einde verlede maand (Woensdag 30 Julie) huise by die Eendekuil-behuisingsprojek in die Bergrivier-munisipaliteit aan begunstigdes oorhandig. Dié huise is voor die beplande…
The 2025 Western Cape Women’s Chess Championship at Club Mykonos has made history with a remarkable surge in participation, uniting players across multiple categories. The event took place on Friday…
“Ag, as hulle sien ons is net ‘n klomp vroue, is hulle nogal vriendelik.” Só meen een vrouelid van die Saldanhabaai-munisipaliteit se wetstoepassingsafdeling wat aan een van Vrouemaand se reeks…
|
Women’s Month is a time to celebrate being a woman and to do so with others. On the West Coast, a few women shared their thoughts on being a woman…
|
Die wenner van ‘n kopie van Madelein Rust se jongste roman, Drie moorde in die Baai, is die Weslander-leser Jolene Luus van Velddrif. Baie geluk, Jolene! Die stukkie wat sy…
|
Die Kankervereniging van Suid Afrika (Kansa) het verlede maand (Saterdag 26 Julie) Vrywilligersdag ter viering van sy vrywilligers aangebied. Die geleentheid het by die NG kerk Hopefield met Kansa-vrywillers van die…
Meer as ‘n jaar ná sy verdwyning is daar nog geen spoor van Romano Fredericks nie. Fredericks, ‘n inwoner van Yskor, word sedert Saterdag 3 Augustus 2024 vermis nadat hy…
|
Met ‘n hartklop en passie vir diere al van jongs af, het Karla Swart haar hart gevolg en haar droomberoep gekies. Dié 24-jarige van Saldanha is tans ‘n dierefisioterapeut en…
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
