Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
“Ek het net ‘n slag gehoor, gedink ek het die rand van die sypaadjie raakgekry en remme aangeslaan.” Só het Keamogetswe Khunofu (29), ‘n junior vlootoffisier van Simonstad, op Vrydag…
|
Saldanha Animal Care (SAC) het verlede Saterdag (2 Augustus) met trots ‘n gewilde winkel in ‘n nuwe baadjie heropen met dieselfde in ’n nuwe baadjie, maar met ‘n nuwe naam,…
Inwoners van Stompneusbaai het besluit hulle wag al lank genoeg vir behuising en is moeg vir leë beloftes. Betogings het in die vroëe oggend-ure van Woensdag 30 Julie en Vrydag…
|
Of dit nou by ‘n troue of ‘n musiekfees was – iewers sou ‘n mens al met hierdie talentvolle kunstenaar kennis gemaak het. Wie is die man agter die kitaar…
|
In ‘n wêreld waar aanlyn- raad en televisieprogramme oor troeteldiergedrag oor- vloedig is, is dit maklik om die verkeerde inligting as feit te aanvaar. Wanneer dit by honde kom, kan…
|
Dr Joseph Joshua ran a free dental clinic at Dial Rock Hall in Saldanha on Monday 4 and Tuesday 5 August, and saw around 95 patients. Among these about 80…
|
Hoewel die Cederberg-munisipaliteit die huidige stand van die eens florerende Elandsbaai-vismark “erken”, is dié verwaarloosde en gevandaliseerde projek ‘n seer oog by die ingang na dié gewilde kusdorpie langs die…
|
Die departement van water en sanitasie (DWS) het Vrydag 1 Augustus vier van die Clanwilliamdam se sluise oopgemaak om die damvlakke tydelik van 95% tot 75% te verlaag. Volgens Marcia…
Kom toets jou musiekkennis teen dié van ander Weskussers by die Musiekpret-aand ten bate van die St. Helena- Sandveld-hospies. Re/Max aan die Weskus bied elke jaar ‘n geldinsamelingsbyeenkoms ten bate van…
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
