Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Ná ‘n strawwe seisoen in die die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Wintersakeliga, is ‘n gedugte viermanskap – die Old Men’s Blend wat hul eerste buiging in die liga gemaak het…
Die Lagoon-rolbalklub se baie gewilde sakeliga het weer in Maart begin en is volspoed aan die gang. ‘n Dinsdag- en ‘n Donderdag-afdeling word gespeel, waarin 24 spanne elke aand twee…
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Somersakeliga is gisteraand (Donderdag 16 Oktober) gekroon, ná ʼn strawwe eindronde. Twaalf spanne het dit uitgespook, met PJ Toilets wat Headline Blinds met…
Die Lagoon-rolbalklub huisves vandag (Donderdag 16 Oktober) die Sakeliga se eindronde. Etienne Schutt, die klubpresident, vermoed dit gaan op ‘n taai stryd tussen PJ Toilets en Headline Blinds uitloop. Albei die…