Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
The latest Weslander E-Edition is out now, featuring the week’s top local stories, community news, developments and events from across the West Coast
’n Bejaarde egpaar is doodgeskiet op ’n piekniekbankie in Jacobsbaai gevind, terwyl die polisie die omstandighede van die voorval ondersoek.
Die naweek was gerig op seuns in die ouderdom van tussen 11 en 15 jaar en het deelnemers die geleentheid gebied om aan ‘n reeks aktiwiteite deel te neem wat…
Die Weskus-distrik se Jaggeweer-skietvereniging is by die byeenkoms deur Barend Verster, Sanet Verster, Wouter Basson en Stephan Esterhuizen verteenwoordig.
West Coast Abalone by Cape St. Martin sluit op 31 Julie ná 28 jaar weens markdruk, stygende koste en swak vraag.
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke…
Van Coller het nie besef hoe groot die projek gaan wees en dat sy nou verantwoordelik is vir die instandhouding daarvan nie. Hulle is nou besig met “Adopt a Garden”,…