Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Jaguars wen 1ste Shilton-sewes
Shilton van Wyk, ’n Springbok-sewesspeler, het Saterdag 14 Desember die eerste Shilton van Wyk-sewestoernooi in samewerking met die Saldanha-rugbyklub by die Transnet-stadion in Saldanha aangebied. Van Wyk se doelwit is…
-
Saldanha Vrydag in nuwe klubrugby-dokkie
Die Saldanha-rugbyklub is eerste aan die beurt in die nuwe dokumentêre reeks oor klubrugby, die Klubhuis, wat môreaand, Vrydag (13 Desember), op kykNET (DStv-kanaal 144) begin.
-
-
Bloedjong Salkoriane wys hul talent op atletiekbaan
Die Salkoriane-atletiekklub se toekomstige generasie atlete het by die onlangse Little Athletes- atletiekbyeenkoms geskitter.
-
Tigers vereer sy spelers
Om die sportsterre van die Saldanha Tigers-rugbyklub te vereer, het die span sy jaarlikse bekeruitdeling op Vrydag 29 November in die Diazville-gemeenskapsaal gehou.
-
Blitsbokke seëvier!
Die Springbok Sewesspan dra ná nege jaar weer die Kaapstad Sewes-kroon nadat hy die Olimpiese kampioen, Frankryk, oortuigend by die DHL Kaapstad-stadion met 26-14 geklop en daarmee die spook van…
-
Exodus u-21 Rugby Champs
The Vredenburg Hopland u-21 team showed who’s boss at the 2024 Exodus u-21 Rugby Champions on Saturday 30 November playing against other u-21 teams from Saldanha Bay, Laaiplek, Langebaan and…
-
Sneak Attack kraai koning in Weskus-potspel-toernooi
Die balle het onlangs weer eens die praatwerk vir die Weskus se 8-bal-potspel in die B-liga gedoen.
-
LAC honours its athletics achievers
Langebaan Athletics Club (LAC) held its annual prestige awards ceremony at the Langebaan City Hall.









