Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Is daar ’n sportgebeurtenis wat plaasvind? Stuur jou oefentye of sportgebeurtenis na sport@weslander.co.za of stuur ’n WhatsApp na 082 576 0453 voor Maandae 11:00 vir plasing. Dagboekinskrywings word gratis geplaas.
Is daar ’n sportgebeurtenis wat plaasvind? Stuur jou oefentye of sportgebeurtenis na sport@weslander.co.za of stuur ’n WhatsApp na 082 576 0453 voor Maandae 11:00 vir plasing. Dagboekinskrywings word gratis geplaas.
-
Velddrif-krieketklub net-net Weskus se T-20-kampioen
Velddrif-krieketklub net-net Weskus se T-20-kampioen
-
Langebaan-atlete skitter
Die atlete van die Langebaan Primêre Skool het die afgelope naweek in ’n snikhete Porterville as lid van die Weskus-laerskolespan aan die Wes-Bolandse laerskole-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
-
Krewe nie in ’n doodloop
Die Krewe-krieketspan van Vredenburg/Saldanha het Saterdag 15 Februarie na Wellington gereis om die tuisspan in ’n Boland Premier 50- ligawedstryd in sy agterplaas te pak.
-
Tiere slaan tande in teen Cove
Saldanha Tigers het Saterdag (15 Februarie) in ’n vriendskaplike wedstryd op Diazpark besoek van die Steenberg’s Cove-rugbyklub ontvang.
-
Diazville Leeds speel hul harte uit teen Houtbaai
Die Diaz Leeds-sokkerklub het Saterdag (15 Februarie) teen die gesoute Houtbaai United-sokkerklub, wat tans die tweede plek op die ABC Motsepe-liga se punteleer beklee, kragte gemeet.
-
Span dink op sy voete
Met die Betway SA20-eindstryd by die Wanderers nou agter die rug en die trofee trots in MI Cape Town se besit, het die Boland-Superliga-T20 op 29 Januarie op Bolandpark begin.
-
Boland se Dames sak uit in hitte
Die Sanlam- Boland Dames het die Bulls Daisies Saterdag (8 Februarie) in ’n vrouerugby-premierafdelingwedstryd van SA Rugby in die Boland-stadion in Wellington gepak.
-
Krewe seëvier én val vas
Vredenburg Saldanha Krewe het die tweede en derde ronde van die Superliga-uitspeelrondes van Boland-krieket op ’n hoë noot begin deur eers met Young Peoples- (31 Januarie) en toe met Paarl-krieketklub…







