Weens ‘n tikfout in die foto-onderskrif by die netbalfoto oor die wedstryd tussen die Vredenburg A-span en Langebaan B-span op Weslander se agterblad van Donderdag 9 Julie, is die eindtelling verkeerdelik as 50-2 aangedui. Die korrekte telling was 50-20, soos ook op die foto sigbaar is.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 23 July 2026
    Weslander E-Edition – 23 July 2026

Gift this article