Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Porterville-atleet wen goud
Hy het ná ‘n teleurstelling in die 100 m vroeër op die byeenkoms met sukses teruggeveg.
-
Gemeenskapsaal in Noordhoek kry nuwe naam
Die herbenaming van die saal dien as ‘n huldeblyk aan Jonathan Slabbert, wie se bydrae en nalatenskap ‘n blywende impak op die gemeenskap gehad het.
-
-
Swaar reën plaas boere onder druk
Hy meen die nat toestande kan ‘n invloed hê op hoeveel hektaar geplant word, aangesien planttyd beperk is.
-
Weermag 3 dae kragloos
Die onderbreking het groot ontwrigting vir personeel en gesinne op die basisse veroorsaak en hulle sonder warm water en met ontvriesende yskaste en beperkte werkverrigting gelaat.
-
-
Visser sterf op snoekboot by St. Helenabaai
’n 63-jarige bemanningslid van ’n snoekboot het Vrydag 15 Mei by St. Helenabaai vermoedelik aan ’n natuurlike oorsaak gesterf terwyl die bemanning by die Blinder visgevang het. Die man is…
-
Misdaad brokkies | Crime snippets
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied
-
Toernooi ‘n sukses
Hierdie spoggeleentheid groei elke jaar net groter en sterker en die skool is ongelooflik trots op wat dit geword het.
-










