Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
-
Vier in hegtenis nadat gesteelde diesel teruggevind is
Vier mans wat glo dieselkanne op ’n kruiwa in die Elandsbaai-omgewing gestoot het, het ooggetuies onraad laat vermoed.
-
-
-
Ligte bly aan danksy hospitaal
Inwoners van Vredenburg en Paternoster was Maandag aangenaam verras toe hul ligte om 12:00 aanbly. Dié onderbreking van hul kragonderbreking-skedule (beurtkrag) volg ná probleme by die Vredenburg- provinsiale hospitaal. Volgens […]
-
Eienaars van gesteelde fietse gesoek
Die polisie het twee vermoedelik gesteelde fietse by ’n huis in Paternoster ontdek.
-
VLV, minister plant bome
Longacres en ’n liefde vir landbou gaan hand aan hand, soos dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse LUR vir landbou, self gesien het.
-
Miljoene aan plaaslike munisipaliteite gemagtig om uitwerking van beurtkrag te versag
R88,8 miljoen in noodfinansiering sal aan plaaslike munisipaliteite in die Wes-Kaap beskikbaar gestel word om die uitwerking van beurtkrag op belangrike infrastruktuur te versag.









