Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskus se rampbestuur ondersteun familiedag
Amptenare van die Weskus-distriksmunisipaliteit se rampbestuursentrum en Fluffy die veiligheidshond het verlede maand hul familiedag saam met Astron Energy gevier.
-
-
Seun glo met hokkiestok bygekom
’n Atletiekbyeenkoms by die Hoërskool Vredenburg het onsmaaklik geëindig nadat ’n leerder van die Hoërskool Weston ernstig beseer is.
-
Gevaarlike wapens weggeneem om lewensverlies te keer
Gevaarlike skerp voorwerpe, wapens en messe word gereeld in die besit van mense wat in woonbuurte en dorpsgebiede ronddwaal, gevind.
-
Drank lei tot inhegtenisnemings
Polisiebeamptes oor die Weskus-distrik heen het hulle hande die afgelope naweek vol gehad met alkoholverwante sake.
-
Vermiste man dood op bakkie in Yzerfontein gevind
Eric Brindeau, wat Vrydag 27 Januarie as vermis aangemeld is, se lyk is die volgende dag in Yzerfontein gevind.
-
Talle moorde die naweek gepleeg
Verskeie moorde is die afgelope naweek in die Weskus-polisiedistrik gepleeg.
-
Kêrel kry lewenslank
Die kêrel van Allison Plaatjies, die jong onderwyseres wie se liggaam in Oktober 2019 in haar tuinwoonstel in Clanwilliam aangetref is, is Dinsdag lewenslange tronkstraf weens haar moord opgelê.
-
-







