Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Man (33) vas ná diefstal
’n Man (33) is met drie sakke vermoedelik gesteelde goedere vasgetrek nadat beamptes van die Elandsbaai-polisie op ’n klagte van inbraak gereageer het.
-
Verkeersligte steier onder beurtkrag en skelms
Beurtkrag, skelms en die selfs botsings het alles ’n uitwerking op verkeersligte in die gebied.
-
ArcelorMittal verdienstes af
Beurtkrag het ’n invloed op die staalreus ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) se verdienste, soos vele ander Suid-Afrikaanse ondernemings.
-
Taxibestuurders dreig werkgewer
“Ons moraal is baie laag; ’n mens voel nie meer lus om te gaan werk nie.”.
-
Groot wapenvonds op Malmesbury gekry
Die plaaslike polisie het Donderdagaand (16 Februarie) op ‘n stoor in Schoonspruitweg in die nywerheidsgebied van Malmesbury toegeslaan waar ‘n arsenaal vuurwapens van verskillende kalibers asook ammunisie gevind is.
-
Load shedding suspended temporarily for hospital
Between Tuesday 14 and Wednesday 15 February areas in Vredenburg and Paternoster were exempted from specific load shedding slots.
-
Sjebien-moordenaar kry swaar tronkstraf op Valentynsdag
’n Onwettige immigrant wat in 2021 ’n man in ’n sjebien in Clanwilliam doodgesteek het, is op Valentynsdag ’n swaar gevangenisstraf opgelê.
-
Fire at fish factory under control
A fire that broke out at the Amawandle Pelagic fish factory in Laaiplek this morning (February 16) was quickly brought under control.
-
Byna R2 miljoen glo by Sassa op Malmesbury gesteel
Die Valke het toegeslaan op Malmesbury nadat sprake van bedrog en korrupsie van byna R2 miljoen ná vore gekom het. Altesaam tien verdagtes is vroeg vandeesweek in hegtenis geneem, terwyl nog vier mense in die vroeë oggendure van 16 Februarie…







