Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Byna R2 miljoen glo by Sassa op Malmesbury gesteel
Die Valke het toegeslaan op Malmesbury nadat sprake van bedrog en korrupsie van byna R2 miljoen ná vore gekom het. Altesaam tien verdagtes is vroeg vandeesweek in hegtenis geneem, terwyl nog vier mense in die vroeë oggendure van 16 Februarie…
-
‘Vredemakers is nie misdadigers’
’n Buurtwaglid van Vredenburg wat ’n aanrandingsklag in die gesig staar, sê hy “het niks verkeerd gedoen nie”.
-
Dag van die liefde gevier wyl nuusgebeure ook oorheers
Valentynsdag word jaarliks op 14 Februarie as die dag van die liefde gevier, tog het dié datum die afgelope dekade ook sinoniem geword met talle opspraakwekkende en interessante nuusgebeure.
-
Netjies aangetrekte grypdiewe besteel glo verskeie kopers by winkelsentrum
“Pasop, grypdiewe hou jou dop, volg jou oral waar jy gaan en het net sekondes nodig om jou te besteel.”.
-
-
Werk-vir-Water beskerm bronne
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) koördineer en bestuur jaarliks die Werk-vir-Water-projek in die Weskus-streek en is weer hard besig hiermee.
-
Sakelui sal moet ‘bly saamstaan’
Sakelui van die Bergrivier is Donderdagaand by die Velddrif-sakekamer se prysuitdelingsgeleentheid vir hul bydraes die afgelope jaar, by die Rivera-hotel, vereer.
-
Valskermswewer se rug beseer toe sy teen duin neerstort
’n Buitelandse toeris het Donderdag (9 Februarie) ’n rugbesering opgedoen toe sy glo beheer oor haar valskermswewer verloor en teen ’n duin tussen Saldanha en Langebaan neergestort het.
-
-









