Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vermeende dwelmsmous vas ná wenk aan polisie
Die Saldanha-polisie het ’n groot hoeveelheid dagga by ’n huis in Vraagomstraat, Diazville, gevind nadat hulle ’n wenk uit die gemeenskap ontvang het.
-
Bergrivier kry sy eie fietsrygids
Toerisme in die Bergrivier- munisipale gebied is besig en bedrywig.
-
Beurtkrag ‘erger as die pandemie’
In ’n tyd waarin die land onder beurtkrag gebuk gaan, meen sakelui kragvoorsiening moet eerste gestel word.
-
Yzer-inwoners kla oor ontwikkeling
’n Beplande nuwe ontwikkeling in Yzerfontein word nie deur al die naburige inwoners verwelkom nie.
-
Moedelose Sassa-begunstigdes moet nóg langer wag op antwoorde
Sassa-begunstiges gaan selfs nóg meer geduld aan die dag moet lê.
-
W Coast schools targeted by criminals over holidays
Seven schools on the West Coast were hit by criminals during the December and January school holidays.
-
Onwettige kreef by bekende Weskus-restaurant ontdek
’n Groot hoeveelheid onwettige kreefsterte is deur die owerhede by ’n bekende Weskus-restaurant ontdek.
-
Porterville-polisie heropen sy slagofferberadingskamer
“Kom gesels in ’n veilige en private omgewing oor jou traumatiese ervaring.”.
-
Vrou vas oor sy drank verkoop
Die Piketberg-polisie het beslag gelê op ’n groot hoeveelheid onwettige drank wat in die besit van ’n vrou (41) gevind is.
-









