Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Miljoene aan plaaslike munisipaliteite gemagtig om uitwerking van beurtkrag te versag
R88,8 miljoen in noodfinansiering sal aan plaaslike munisipaliteite in die Wes-Kaap beskikbaar gestel word om die uitwerking van beurtkrag op belangrike infrastruktuur te versag.
-
Local reservoirs at very low levels, water restrictions implemented
Piketberg’s two reservoirs are at critical level, and the Bergrivier Municipality has implemented water restrictions on Friday 17 January. According to the municipality the reservoirs are at critical level. From […]
-
Een sterf toe motor teen stilstaande vragmotor bots
’n Botsing op die Malmesbury-Hopefieldpad het ’n lewe geëis toe ’n motor in ’n stilstaande vragmotor vasgery het.
-
Gewapende rowers teiken bekende gasverskaffer in Vredenburg
Gewapende rowers het Maandagoggend 30 Januarie, met oopmaaktyd ’n bekende gasverskaffer in Vredenburg geteiken.
-
Fish meal washing up on beaches
Residents of St Helena Bay have raised their concerns about alleged pollution caused by the Lucky Star factory based in St Helena Bay, which falls under the Oceana Group.
-
Vredenburg-polisie kry
Vrydag 30 Desember 2022 was kol. Ntombikayise Matyolo se laaste dag in die polisie ná 33 diensjare waarvan sy vir 10 jaar by die Vredenburg-polisiekantoor gestasioneer was. Sy is op 1 Desember 2018 na kolonel bevorder en as bevelvoerder aangestel.
-
Kreef-man eersdaags in hof
’n Groot hoeveelheid “onwettige” kreefsterte is deur die owerhede by ’n bekende Weskus-restaurant ontdek.
-
Moeilike tye vir wynbedryf
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf moet voorberei vir nog ’n moeilike jaar, met die plaaslike en internasionale klimate wat steeds baie onsekerheid veroorsaak.
-
Speelgoed-pistool in besit van huisrower gevind
“As iemand in die nag hierdie vuurwapen op jou rig, gaan jy nie noodwendig weet dit is net ’n speelding nie.”.
-
Flinke sersant vang twee
’n Parate sersant het vinnig tot die redding van ’n skoolseun gekom toe twee mans die tiener onderweg na die bushalte beroof het.






