Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Minder as 2% van Weskus se oorspronklike kreefbevolking oor
Dit het die mens net ’n bietjie langer as ’n dekade geneem om 98,6% van die kreef aan die Weskus uit te roei.
-
Begrafnis vir twee van vier slagoffers op 22 Januarie
Die skielike sterfte van vier familielede ná ’n botsing op die R27 (Weskuspad) vroeër vandeesmaand het familie en vriende hard geruk.
-
Wyle Ma Foen se afstammelinge hou massiewe reünie
Honderde lede van die Foenbolling-familie het vandeesmaand op Hopefield vir ’n familiereünie soos min toegesak.
-
-
Baba’s in feestyd gebore
Personeel by distrikshospitale in die Weskus en die Paarl-hospitaal het op Kersdag altesaam 19 babas verwelkom (13 seuns en ses meisies), en op Nuwejaarsdag 22 (13 seuns en nege meisies).
-
Kommersiële vissers kry visvangregte vir die jaar
Die visvangregte vir kommersiële vissers is onlangs toegeken met die laaste van die appèlle wat teen Februarie afgehandel sal word.
-
-
Winde sê die Wes-Kaap moet onafhanklik van Eskom word
Die Wes-Kaapse premier wil hê die provinsie moet onafhanklik van Eskom word.
-
Beurtkrag ry nie toerisme in wiele
Indien die elektrisiteit by die huis af is, hoekom nie eerder op die strand of by die kampterrein kuier nie?.
-
Plaaslike ontvangsdame wen tweede prys
Met harde werk, toewyding en ’n glansryke persoonlikheid is dit geen verrassing nie dat Joey Brits die naaswenner in die 2022-Solidariteit-kantoorkampioen-kompetisie is nie.










