Die Bergrivier-munisipaliteit het ’n winterprojek van stapel gestuur om mense in nood te help.

Enige warm klere, komberse, sokkies, sopbestanddele en meer word verwelkom. Goedere kan by die munisipale kantore in Piketberg, Porterville, Redelinghuys, Aurora, Eendekuil en Velddrif afgelaai word.

Vir meer inligting kontak Ray van Rooy, burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, by 083 657 9615.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article