Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cape Leopard Trust’s large-scale Cederberg survey reveals diverse wildlife and 37 leopards
The Cape Leopard Trust (CLT) research team conducted a large-scale survey of the Cederberg from June to December last year.
-
Two dead after taxi accident in front of funeral parlor in Louwville
Two people died in a taxi accident just after midnight on the morning of Sunday 9 June.
-
Shack fire in White City, Saldanha claims two
A shack fire in White City, Saldanha, has left two people dead.
-
Vrylating van Suid-Afrikaanse ingenieurs in Ekwatoriaal-Guinee geëis
Die families van die Langebaanse ingenieur Peter Huxham (55) en sy kollega Frik Potgieter (54), van George, wat steeds sedert hul inhegtenisneming op 9 Februarie 2023 in ’n tronk in Ekwatoriaal-Guinee aangehou word, het ’n aanlyn petisie, webwerf en
-
Smokkelaar gestraf vir kreefsterte van meer as R1 miljoen
’n Kreefsmokkelaar wat in 2022 deur die Weskus se blitspatrollie met ’n bakkievrag kreefsterte ter waarde van R1,1 miljoen aangekeer is, moet ’n boete van R300 000 betaal – of vir 15 jaar in die tronk gaan sit.
-
Elektrisiteit-swendelaar teiken Saldanha
Groot ontsteltenis het dié week in Saldanhabaai geheers oor ’n swendelaar wat op die een of ander manier persoonlike inligting van inwoners bekom het, en met vals dreigemente mense gekry het om geld oor te betaal.
-
Help met gemors!
Die probleem oor rommel en modder wat gedurende swaar reën en storms uit die twee stormwaterpype by die ou historiese Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha op die strand en in die baai gespoel word, is al jare ’n probleem– en daarmee…
-
West Coast budget gets nod
Alderman Boffie Strydom, Executive Mayor of the West Coast, tabled the budget of the district municipality for the next three financial years as well as the Medium-Term Revenue and Expenditure Framework (MTREF).
-
Facebook: Wolwe in skaapsklere steel R11 500
Facebook-bedrog is aan die toeneem en die plaaslike polisie doen weer eens ’n beroep op lesers om asseblief bedag te wees op swendelaars, wat dikwels soos ’n wolf in skaapsklere vertroue inboesem.
-
Langasems reg vir Comrades
Die 2024-Comrades-marathon vind Sondag (9 Junie) in Durban plaas en drie van die Langebaan-atletiekklub se lede neem vanjaar deel.








