Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘My hotel was ’n hartsaak’
Die bou van die luukse Shelley Point Hotel, Spa en Gholfbaan in St. Helenabaai was ’n hartsaak, vertel die eienaar nadat dié ikoniese hotel verlede week vroegoggend aan die brand geraak en tot op die grond afgebrand het.
-
Vrolike jaarafsluiting
Die jolige senior burgers van die Green Lillies het hul jaar verlede maand goed afgesluit by die Saldanha-strandoord.
-
Op 82 publiseer sy eerste boek
Maria Appollis van die Swartland het haar dryfkrag en deursettingsvermoë gebruik om te wys dit is nooit te laat om jou drome te bewaarheid nie.
-
Geweld erg in feestyd
Terwyl die meeste Weskussers gedurende die feesseisoen daarop uit was om te ontspan en saam met geliefdes te kuier, was ander nie so gelukkig nie, en sal hulle nooit weer ’n feesseisoen beleef nie.
-
-
-
Marius Koen maak sy hart oop
Al was hy die uitvoerende burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) vir ’n volle termyn van vyf jaar het raadsheer Marius Koen (58) ironies as jong man nooit eens daaraan gedink om hom in die politieke arena te begewe nie.
-
Doodgesteek vir selfoon
Sondagmiddae is Vredenburg se middedorp stil. So ook op Oujaarsdag, 31 Desember 2023, toe die Pick n Pay by die Ipic-sentrum omstreeks 15:00 toegemaak het.
-
Beukes bids Freeport farewell
It is rare to take a project from conception to implementation but for former Saldanha Freeport CEO Kaashifah Beukes this has been precisely the case.
-









