Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Oudburgemeester Marius Koen maak hart oop oor dáái papiere en meer
Oudburgemeester Marius Koen maak hart oop oor dáái papiere en meer
-
‘Bedrieër’ bederf talle se vakansie
Die vermeende swendelaar Mias Schreuder kan ook “vakansiepretbederwer” by die name voeg wat hy op sosiale media toegesnou word, nadat hy die afgelope Desember na bewering sowat 24 gesinne met vakansiebehuising ingeloop het.
-
Ondersoek volg ná lyk langs swembad gekry
Die lyk van ’n man, vermoedelik van Kaapstad, is Dinsdag 2 Januarie om 23:55 langs ’n swembad gekry.
-
Minstens sewe klagte kom nadat vakansiegangers glo uit verblyfgeld geswendel is
Minstens sewe klagte kom nadat vakansiegangers glo uit verblyfgeld geswendel is
-
Talle bestuurders vas oor hulle glo dronk ry
Die polisie in die Weskus-distrik het die afgelope feestyd behoorlik hul hande vol gehad met sowat 55 motorbestuurders wat weens dronkbestuur in hegtenis geneem is.
-
Shelley Point-eienaars is verpletter nadat SA se ‘mooiste hotel’ in puin gelê is
Inwoners van St. Helenabaai is steeds verslae oor die gebeure vandeesweek toe die “juweel” van die Weskus, die ikoniese Shelley Point Hotel & Spa, in vlamme opgegaan het.
-
Binnelandse sake landwyd van lyn af
Die Departement van Binnelandse Sake het vanoggend bevestig dat sy dienste nie tans beskikbaar is nie weens ’n “tegniese probleem” op die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (SITA) se hoofraam wat toegang tot die Nasionale Bevolkingsregister (NPR) b
-
Nog ’n nuusjaar vol aksie eindig in W-Kaap
Die Weskus-streek se mense, ondernemings en instansies het vanjaar weer vele nuuswaardige gebeure opgelewer – hartseer stories, stories van merkwaardige mense en groot aksie. Ons lyk terug op gebeure wat die nuus gehaal het.
-
Besoek Weskus-fotograwe se uitstalling vir inspirasie
Die Weskus Fotoklub het Saterdag 16 Desember by die Weskus Fossielpark sy jaarlikste foto-uitstalling geopen.








