Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bestuurder van bakkie sterf nadat dit vragmotor tref
Die St. Helenabaaise bestuurder van ’n bakkie wat van agter in ’n vragmotor vasgery het, is dood en nog drie mans is beseer.
-
Simple solutions will solve Vredenburg crime spike
A meeting between the Vredenburg Business Forum and the local police took place on Wednesday 17 January to discuss safety issues and a way forward, as the West Coast town has been hit hard by crime.
-
Topleerder: ‘Fokus op jou droom, nie omstandighede’
Topmatrikulant, eerstejaar- mediese student en ’n verlede wat baie ander jong mense die berge in sou laat hardloop – Carli Perold (18) van Porterville het dit vinnig duidelik gemaak dat sy nie een is om weg te skram van moeilike…
-
-
Besige feestyd vir brandbestryders in die Weskus
Dit was ’n besige feestyd vir die Weskus se brandbestryders, wat verskeie brande moes blus.
-
Sentrum vra hulp nadat vandale toeslaan
Die groentetuin wat gehelp het om die kliënte van Harbour of Wellness te voed, is verniel nadat vandale dit in die vakansietyd bygekom het.
-
Vier mans vas ná aanval, rooftog op bejaarde vrou
’n Nuwe intrekker by die Pelgrimsrust-kleinhoewes voor Paternoster is gewelddadig uit haar idilliese droom van ’n “rustige” Weskus geruk nadat rowers haar oorval, aangehou en byna verwurg het.
-
-
Gebed vir goeie en veilige vangs
“Geloofsbelydenis van ’n visserman” – geskryf deur ds. Kotie Kritzinger.
-
Nog ’n terugslag vir kragskepe
Selfs indien Karpowership SA elektrisiteit met sy beplande kragprojek in Saldanhabaai opwek, sal die elektrisiteit nie aan Eskom se kragnetwerk gekoppel word nie.








