Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kanomarathon in volle vaart
Die Bergrivier-kanomarathon, wat gister (Woensdag 3 Julie) op die Bergrivier in die Paarl begin het, lyk na ’n stryd tussen jonk en oud.
-
Man vas oor onwettige flora
’n Koperdief wat hom nou vermoedelik na die onwettige verkoop van inheemse flora gewend het, is met plante ter waarde van R1,1 miljoen betrap.
-
‘Aspoestertjie’ by skool te sien
Toneelliefhebbers kan uitsien na die komiese en moderne vertolking van die ou klassieke sprokie Aspoestertjie, met ’n paar nuwe kinkels in die kabel.
-
-
-
Demi kom gou L’baan toe!
Die Suid Afrikaanse sangeres Demi Lee Moore tree vandag (Donderdag 4 Julie) by Kapstadt Brauhaus in Langebaan op.
-
-
Geliefde orrelis sterf ná siekte
Alwyn du Bois (55) het Vrydag (28 Junie) slegs ’n maand ná sy pa se dood sy laaste asem uitgeblaas.
-
Van Rooi groet die onderwys
Ná 39 jaar se toegewyde diens aan die onderwys, het Isak van Rooi die besluit geneem om af te tree.
-
Skietery helderoordag in Louwville skok
Die gemeenskap van Louwville is moeg van die voortslepende geweld wat die dorp ruk.









