Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Perlemoen van R1,8 m. gekry
’n Vermeende smokkelaar wat sowat 6 500 perlemoene met ’n straatwaarde van R1,8 miljoen by hom gehad het, is Vrydag (19 Januarie) by ’n padblokkade by Clanwilliam aangekeer.
-
Sakelui ‘in tronk’ vir goeie dade
Langebaners het hulle verlede Woensdag reggeskud vir ’n lekker skinderstorie of skandaal nadat Team Langebaan op Facebook aangekondig het die polisie op pad was om prominente sakelui in hegtenis te neem.
-
-
Selfs mopgat aan die brand
Dit blyk rook hang hierdie brandseisoen oor byna die hele provinsie in die lug, met brande oor die hele Wes-Kaap.
-
Kiets ná 2 dae uit drein
Ná ure se sukkel en hulp van verskeie oorde is ’n klein kietsie Vrydagaand deur Langebaan Animal Care (LAC) uit ’n drein gered.
-
Pryse om van te droom
’n Vliegkaartjie na Europa, ’n bootreis van Kaapstad na Durban, ’n luukse karakoelpelsjas, rolprentkamera én ’n elektriese naaimasjien.
-
-
-
Plaasopstal brand uit
Net die mure van die opstal op die plaas Modderfontein naby Aurora het oorgebly nadat dit Vrydagaand (19 Januarie) aan die brand geslaan en uitgebrand het.
-
Saldanha spillage
The Saldanha Bay Municipality (SBM) “unconditionally” apologised to beachgoers after a recent incident in the town.






