Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskussers ondersteun Bergrivier-kanomarathon
Kyk wie is Saterdag 6 Julie op die oewer van die Bergrivier by die Riviera-hotel gesien om die roeiers, wat aan die jaarlikse Bergrivier-kanomarathon deelgeneem het, te kom ondersteun.
-
Diereskuiling beskadig, maar almal spring in om te help
Slegte weerstoestande het die afgelope naweek by die Saldanha Animal Care (SAC) verwoesting gesaai.
-
Sportman van Lambertsbaai skitterend
Toewyding en harde werk het verskeie geleenthede oor Storm Atkins (19) se pad gebring.
-
Velddriwwer wen amper die Berg
Velddriwwers het hul asems Saterdag 6 Junie opgehou met die aankondiging dat net twee sekondes die jong Tom Lovemore (26) van Knysna en Robbie Herreveld (52), ’n plaaslike roeier en sesmalige wenner, mekaar in die begin van die laaste deel…
-
Talle pryse laat Weslander blink
Weslander het vanjaar by Boland Media se Excellence-prysuitdeling, wat Vrydag (5 Junie) in Stellenbosch gehou is, oorheers.
-
Ingenieur groet vir oulaas
Johan du Plessis (63), senior bestuurder by die Saldanhabaai-munisipaliteit se departement van elektrotegniese dienste, het met ’n lang motortoet vir die laaste keer by dié departement se perseel uitgery.
-
Só kan jy ander help
’n Lekker dik jas, ’n serp om die nek, ’n mussie op die kop en ’n warm beker koffie in die hand.
-
Jong skryfsterre kry koers
Vyf belowende jong dramaturge is gekeur vir deelname aan die nuwe seisoen van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi) se Jong Sterre-projek, een van die land se voorste ontwikkelingsinisiatiewe om jong teatermakers op te lei en hul loopbane
-
Storm rig skade aan in die Weskus
Terwyl die Saldanhabaai- en Bergrivier-munisipaliteite se noodspanne rondspring om inwoners te help met meestal omgewaaide bome en afgewaaide dakke, is groter skade weens die swaar reën egter in die wyer Weskusstreek sedert Saterdag (6 Julie) aangete
-
Ouers ontevrede oor koshuisgeriewe
Hopefield-ouers van leerders wat by die Hoërskool Weston in Vredenburg skoolgaan en in die skool se koshuis tuisgaan, voel hul griewe val op dowe ore.










