Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende Weskus-sanger en pa in hof vir aanranding
’n Bekende sanger in die Weskus en Kaapstad, Ivan van der Merwe (39), en sy pa, Leonardus Johannes van der Merwe (67), het hul eerste verskyning in die Vanrhynsdorp-landdroshof gemaak in verband met ’n aanklag van ernstige aanranding.
-
Drie mans oor naweek doodgesteek
Drie Weskus-mans is die afgelope naweek, wat net ná betaaldag aan die einde van die maand geval het, doodgesteek.
-
Oud-bokafrigter, Peter de Villiers, uit party geskors
Die GOOD-party is weer in die nuus weens al die verkeerde redes met die herrie wat vandeesweek om die kop van die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers losgebars het.
-
Aanrandings, diefstal oor naweek
Kelvin Liwani (30) het Dinsdag in die Moorreesburg-landdroshof verskyn nadat hy Sondagoggend om 03:15 in Fairview voorgekeer is met ?’n lewendige skaap in die bagasiebak van die voertuig waarmee hy onderweg was. Liwani kon geen redelike verduidelikin
-
Oud-lugmaglid se liggaam spoel uit op strand
Gesinslede van ’n man wat by Trekoskraal naby Paternoster gaan vis skiet het en nie Dinsdagaand (6 Februarie) weer huis toe gekom het nie, het die volgende oggend op sy lewelose liggaam op die strand afgekom.
-
Apply now to rewrite your National Senior Certificate
Matriculants of 2023 who want to better their National Senior Certificate (NSC) results must apply now to rewrite during May/June NSC this year.
-
Wegneemeteplek in Diazville van geld beroof
’n Onbekende bedrag geld is Dinsdag omstreeks 12:00 by die Modina Take-Aways in Diazweg, Diazville, geroof.
-
-
-
Pad Thai Koong
A classic Thai dish, pad Thai (also written as phat thai), is sometimes referred to as the national dish of Thailand.









