Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ou tennisbane in Vredenburg word parkeerplek
Jare lank was dit ’n hoekie waar allerhande onheil gebroei het, maar eersdaags sal dit in ’n parkeerterrein omgeskep word.
-
Bewaarder in Voorberg-tronk aangerand
’n Tronkbewaarder by die Voorberg-tronk by Porterville het ná ’n onderonsie die naweek in die tronk ’n klagte van aanranding teen ’n gevangene ingedien.
-
Politiek in visbedryf veroordeel
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum voer aan dat gerugte oor politieke inmenging in die vissersbedryf en bewerings van kaderontplooiing ondersoek moet word.
-
Inwoners sê hulle kan stank van riool nie meer verduur
Inwoners van St. Helenabaai kan nie meer die reuk van riool verduur nie.
-
Kort siekte eis Weskus-raadslid
Die Weskus-distriksmunisipaliteit het Dinsdag bevestig die raadslid Colin Daniels is oorlede.
-
‘Dis net genade,’ sê Payne ná kankerstryd
Ses jaar ná haar diagnose is Vigeniëa Payne amptelik kankervry. Dié plaaslike musikant het hierdie goeie nuus op Vrydag 26 Januarie ontvang.
-
Claassen verander weer van party
’n Gereelde politieke oorloper, Sammy Claassen, het vandeesmaand sy DA-hempie vir ’n nuwe party verruil.
-
Saldanhabaaier vee self strate vir veiligheid
Gewapen met sy besem en skoppie help ’n Saldanhabaaier om die plaaslike strate vir padgebruikers te beveilig.
-
Twee beroof leerder (14)
In ’n video wat wyd op sosiale media gedeel is, word ’n 14-jarige kind in skoolklere Dinsdagmiddag (6 Februarie) ná skool in Waterkantstraat, Vredenburg, oënskynlik deur twee mans beroof.
-
Is jóú huis dalk ’n teiken?
Baie mense sien raak dat vreemde motors in hul buurt rondry – soms met getinte vensters – en hulle sien vreemde mense langs die pad stap, maar dink nooit daaraan dat dit dalk voortekens van inbrake of rooftogte kan wees…










