Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Meet Bergrivier Municipality’s new Chief Financial Officer
“As accountants, we believe that the heartbeat of any organisation is the finance department, so I treat it as such”.
-
Misdaadbrokkies
Twee onbekende mans het ’n 40-jarige Zimbabwiese burger Saterdagoggend 17 Februarie om 07:40 in sy motor op pad werk toe op die hoek van Murraystraat en Diazweg met vuurwapens gedreig. Hulle het handskoene gedra en die klaer beveel om die…
-
Vandalisme kelder aktiwiteite by Vredenburg-gholfbaan
Die uitstalkas waar gholftrofeë en klubaandenkings eens gepryk het, staan dolleeg; die vensters waar inbrekers die hoeveelste keer diefwering gebuig het om in te breek, net tydelik toegemaak.
-
Soektog na Joshlin duur voort
Die volskaalse soektog na die vermiste sewejarige Joshlin Smith van die Middelpos- informele nedersetting by Saldanha gaan onverpoosd voort, met ’n helikopter van die polisie se lugvleuel-eenheid wat vandag (Donderdag 22 Februarie) die ander eenhede
-
Planne om Amsa staalaanlegte oop te hou
Ses maande en dan moet ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) besluit of hul aanlegte in Vereeniging en Newcastle in Saldanha Staal se voetspore gaan volg.
-
-
Rooigety slegte nuus vir vissers op die Weskus
Alles van krappe tot pylstertvisse het die afgelope week in die Bergrivier-gebied uitgespoel.
-
Man dies while spearfishing near Paternoster
While pursuing one of his passions, a 58-year-old Vredenburg man had a severe heart attack and drowned at Trekoskraal, near Paternoster, last week.
-
Spanwerk stop brand in Piketberg
“Ons het wonderwerke gesien, soos die wind wat die vlamme in stoppellande injaag en dan brand dit nie.”.
-
Vroue-bediening het groot planne
Wat is die doel van ’n silwerskoon wipdeksel-asblik met ’n blikkie baked beans, ’n pak speelkaarte, ’n spuitbottel met ’n hondeproduk, ’n kopdoek en ’n stel vals oogwimpers?.









