Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Graadeentjie van Middelpos, Saldanhabaai vermis
Spoorloos. Die sewejarige Joshlin Smith van die Middelpos- informele nedersetting by Saldanha het so geheimsinnig verdwyn dat nie eens die polisie se snuffelhond haar reuk om die hokkie langs ’n rommelbestrooide stroompie kon opspoor nie.
-
Jane die skipper van haar sukses
Al het haar deftige uitrusting vir die negende nasionale prysuitdeling van die Suid-Afrikaanse Polisiediens nie ’n hoed benodig nie, dra die polisieskoonmaker Jane Skippers (52) verskeie hoede in haar daaglikse lewe.
-
-
Dokter mik vir wêreldrekord
Die bekende motorfietsryende dokter van Mpumalanga, wat jaarliks duisende kilometers aflê om geld vir siek kinders in te samel, het pas weer sy Weskusdraai gemaak.
-
Paternoster dental clinic
West Coast Kids, in collaboration with the Berlin-based dental practice KU64, presented its 13th Dental Health Project, which took place at a church hall in Paternoster from Monday 12 to Sunday 18 February.
-
Polisie in Darling vra inwoners se hulp met GPF
Die Darling-polisie wil klem lê op die belangrikheid van die voortbestaan van ’n plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF).
-
Drie sterf in twee naweekongelukke
Drie mans is dood en drie beseer in twee afsonderlike motorongelukke die afgelope naweek in die Weskus.
-
-
Tackling the local housing backlog
The waiting list backlog of residents looking to receive a home within the Saldanha Bay municipal area is estimated at 12 811 applicants.
-
Become a service Lion
The Malgas Lions Club is looking for members to join them. Service-minded men and women who are interested in volunteering, leading projects, networking and having fun while helping the community. To join and to find out more contact 072 308…







