Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Saldanha Bay Municipality’s Library Services to boost its role through partnership with Unisa
Dignitaries were welcomed to the Vredenburg Public Library on Tuesday 27 February for the official launch of a partnership between the municipality’s Library Services and the University of South Africa (Unisa).
-
Bekende sakeman van Hopefield byna raakgeskiet
’n Bekende sakeman van Hopefield is Saterdagoggend 24 Februarie amper raakgeskiet deur ’n man wat skielik uit die bos nadergekom, op hom geskiet en toe weer net so vinnig uit sig verdwyn het.
-
Yaël Malgas groet Weslander ná nege jaar
Ná nege jaar by Weslander verruil die joernalis Yaël Malgas die Weskus vir Stellenbosch in die Boland.
-
Chinese development plan for West Coast launched
A delegation from Baoji City, China visited the West Coast on Tuesday 20 February.
-
Soektog na Joslin gestaak
Die storm wat om die kop van die ma van die verdwene graadeentjie van Middelpos, Saldanha, losgebars het, kry nou soveel aandag op sosiale media dat dit die eintlike kwessie – Joslin Smith (7) se spoorlose verdwyning – oorskadu.
-
‘Ons lewe lê nou in as’
“Wat doen ’n mens anders as om maar net die stukke op te tel en aan te gaan? ’n Hele lewe lê hier in as.”.
-
Saldanhabaai-munisipaliteit stel maatreëls in om vandale vas te vat
Die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) het reeds verskeie maatreëls ingestel om vandalisme op die stortingsterrein te voorkom, het Tereza Burger, ’n woordvoerder vir SBM, gesê.
-
Stof van Transnet-treine kwel inwoners
Kommer oor die stof wat van die langste Transnet-trein af wegwaai, het inwoners in Witteklip, Ongegund en Louwville gedwing om na hulp uit te reik.
-
Hou kop met 3 stembriewe
Weskussers wat van plan is om in die komende nasionale en provinsiale verkiesing te stem, moet alle nodige reëlings vir stemdag tref.
-
City of Cape Town sends its metro-police resources to bolster search for Joshlin
Following a request from Saldanha Bay Mayor André Truter, the City of Cape Town today (29 February) dispatched policing resources to bolster the search for missing 6-year-old Joshlin Smith in the municipal area.










