Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Onderwysman sterf op 82 jaar
Thomas (Tommy) Davids, wat diep spore in die onderwys in die Weskus getrap het, het Vrydag 28 Junie sy laaste asem uitgeblaas ná ’n siekte op die ouderdom van 82.
-
Drie huisrowers vas ná inbraak
Twee gewelddadige rooftogte by woonhuise het Maandagoggend en Maandagaand in Dwarskersbos en Yzerfontein plaasgevind.
-
-
-
Blitsbok hou baai se naam hoog
Reeds as ’n kind het die ernstige Shilton van Wyk (24) vir sy rugbyafrigter-pa gesê hy gaan eendag op die “tiewie” rugby speel.
-
Ja vir sloop van kerksaal
Die verlate kerksaal op die hoek van Maclon- en Kootjieskloofstraat in Louwville is ’n seer oog in die gemeenskap.
-
Hof beslis sanger moet woedebestuur-lesse neem
Die hof het gelas dat ’n sanger, wat vroeër jare in die Weskus baie gewild was, lesse in woedebestuur (anger management) moet ondergaan as deel van die afhandeling van ’n aanrandingsaak teen hom.
-
Rowers teiken weer vroue se selfone
Selfoonrowers het die afgelope naweek verskeie vroue in die Weskus geteiken.
-
-
Annual special event for furry friends a success
Employees, medics and volunteers of Velddrif Animal Care celebrated man’s best friend at its annual Christmas in July event.








