Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Teken én rugby is haar passie
Nie net is sy goed met ’n potlood in die hand nie, maar ook vaardig op die rugbyveld. Ziané Muller, ’n inwoner van Velddrif, is ’n toonbeeld van veelsydigheid.
-
F1 Powerboat Water Festival coming to St Helena Bay
Action on the water is coming to St Helena Bay thanks to the first F1 Powerboat Water Festival.
-
South Africans, apply now for 2025 military training
The South African National Defence Force (SANDF) has opened its Military Skills Development System (MSDS) applications for 2025.
-
Damvlakke daal – soos gebruiklik in warm somer
“Die snikhete hoë temperature wat ons die afgelope paar weke ervaar het, gekombineer met hoë waterverbruik, het bygedra tot die effense daling van die damvlakke in die provinsie.”.
-
My Darling, dáái jazz moes jy hoor!
Darling het Saterdag sy eerste Jazz-fees aangebied en die geleentheid word as ’n groot sukses beskryf.
-
Sersant van moord aangekla ná ses skote op man
’n Polisiesersant wat na bewering ’n man wat met ’n kurktrekker op hom afgestorm het, ses keer geskiet het, het in die Citrusdal-hof verskyn op aanklag van moord.
-
Hawies Fourie verruil Cheetahs vir Boland Kavaliers
In ’n amptelike nuusverklaring wat op Woensdag, 15 Februarie deur die Boland Rugbyunie uitgeruik is, is bevestig dat Hawies Fourie as hoofafrigter van die Sanlam Boland Kavaliers aangestel is.
-
Man in Saldanhabaai gekaap
Kapers het ’n motoris in ’n stilstaande motor vroeg Dinsdagoggend (6 Februarie) deur ’n oop ruit bewusteloos geslaan en met die motor gevlug.
-
Help Vredenburg dancers get to world championship
After competing in the 2023 DanceStar competition in Cape Town last year, an opportunity of a lifetime opened for Vredenburg dancers Rohnge Fortune and Claudine Booysen.
-
Talle wil aan Weskus myn
Diamante, olie, sand en gas is net van die grondstowwe wat maatskappye in die Weskus wil ontgin.










