Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Antie Meisie’ sterf op 74
Die gemeenskap van Piketberg rou oor die afsterwe van Florina Adams (74).
-
Sanger se verhoor begin gou
Die hofsaak waarin ’n bekende sanger in die Weskus en Kaapstad én sy pa tereg staan op ’n aanklag van ernstige aanranding van sy gewese meisie, is uitgestel vir verhoor.
-
‘Troukoors’ loop hoog in tehuis
Die troukoors het behoorlik hoog geloop in Huis Wittekruin toe Skrikkeldag op Donderdag 29 Februarie daar gevier is.
-
Susterskind sit ná landdros-moord
Die broerskind van ’n Vredenburgse landdros, wat haar in 2022 vermoor het, is Vrydag (1 Maart) effektief 20 jaar tronkstraf opgelê weens die ernstige aard van die misdrywe wat hy gepleeg het.
-
Transnet says it’s dealing with eco-fallout
Despite safety concerns from local residents over dust blowing from the longest Transnet train, the rail transport company says air quality is monitored regularly to ensure it does not exceed the mandatory pollutant thresholds.
-
Ouers gekwel oor asbesverwydering
Ouers van leerders by Eden Primêre Skool in Vredenburg is bekommerd oor die gesondheid en veiligheid van hul kinders.
-
-
Cape Town Cycle Tour brings important boost to Western Cape
The 46th Cape Town Cycle Tour kicks off this weekend.
-
-
De Clerck-saak weer in hof
Die saak teen ’n offisier van die Suid-Afrikaanse vloot wat daarvan beskuldig word dat hy ’n vrou in Saldanha se hoofstraat in 2022 doodgery het, is einde Februarie weer op die hofrol geplaas weens die ingryping van AfriForum se private…








