Luchaan Koopman, ’n leerder aan Diazville Primêr, is in Boland-landloop se o.10-span opgeneem. Hy het ’n derde plek in die Boland-kampioenskap, wat Saterdag (10 Augustus) plaasgevind het, behaal. Koopman gaan eersdaags aan die Wes-Kaapse landloopkampioenskap deelneem.

Blitsig in landlope

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article