Die gr. 10-leerders van die Hoërskool Weston het verlede Dinsdag (6 Augustus) aan die Bio-Buzz Wetenskap-kompetisie, aangebied deur ArcelorMittal Saldanha Science Centre, deelgeneem. Die leerders het goed gevaar en vir die derde opeenvolgende jaar gewen. Bo is Chaniel Engelbrecht, Beyondre Blaauw, Carlin Pienaar, Raushana Damonse (direkteur van S&K Consulting), Tsegofatsho Putty, juffrou Tamia Joshephs en Dee-Lynn Carolus (ArcelorMittal Saldanha Science Centre).

Jong slimkoppe wen

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article