Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Motorfietsvereniging staan sterk
Om twaalf motorfietsklubs se geleenthede en saamtrekke op die Weskus se sosiale kalender te koördineer, is nie ’n eenvoudige ding nie, maar een van die doelwitte waarna die Weskus-motorfietsvereniging (WMA) streef.
-
Skuldig aan kindermoord
’n Eenjarige peuter en sy driejarige sussie van Vredenburg, wat albei nog bottel gedrink het, is in 2019 onderskeidelik 19 en 14 keer met ’n mes gesteek. Die jongste is met ’n bierbottel oor die kop geslaan en later deur…
-
-
Redakteursmening: Geloofwaardige joernalistiek in gedrang
“Met social media ht ons nie meer koerante nodig ni (sic).” Dit was maar net een van die vele kommentare wat die gedrukte en digitale media die week oorval het met beriggewing oor die vermiste sesjarige Joshlin Smith van Middelpos,…
-
Gewilde jong hotelbestuurder sterf in ongeluk
Die gemeenskap van Laaiplek is Sondagoggend 17 Maart geruk deur nuus van die tragiese afsterwe van ’n gewilde jongman van dié Weskus-dorp.
-
Aanklagte teen “sangoma” in Joshlin-saak laat vaar
Die aanklagte teen ’n beweerde sangoma wat by die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith betrek is, is tydelik laat vaar.
-
Inwoner dood in huis in Langebaan aangetref
Die polisie ondersoek ’n moordsaak nadat die liggaam van ’n 61-jarige vrou van Langebaan Sondagmiddag (10 Maart) in haar huis in Sunbird Drive, Myburghpark, ontdek is.
-
See van groen vir Joshlin (6)
Skole in die Weskus het vandag (Maandag 11 Maart) in solidariteit gestaan saam met Diazville Primêr om hoop lewendig te hou vir die vermiste Joshlin Smith, ’n graad 1-leerder aan dié skool, deur groen aan te trek.









