Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Rekening vir water skok
’n Inwoner van Langebaan is stomgeslaan oor hul hoë munisipale waterrekening.
-
Silvertree’s elderly join others for trip to WC Park
It was a day of fun, connection and information as the elderly of Silvertree embarked on an excursion to the West Coast National Park on Thursday 22 August.
-
Onnies vereer vir hul werk
Twee onderwysers in die Weskus het geskitter by die Wes-Kaapse Provinsiale Onderwys-prysuitdeling, wat Saterdag (25 Augustus) in Kaapstad plaasgevind het. Albei onderwysers is voorheen as distrikswenners aangewys.
-
Munisipaliteite diep in die knyp
Twee munisipaliteite wat onder die Weskus-distriksmunisipaliteit val, tesame met nog ses ander in die Wes-Kaap, staar volgens die jongste Munisipale Prestasiemoniteringsverslag finansiële krisisse in die gesig.
-
Gesloopte kerksaal maak plek vir nuwe behuising
Die verlate kerksaal op die hoek van Maclon-en Kootjieskloofstraat in Louwville is amptelik gesloop.
-
Deernissubsidie gestop ná ondersoek
’n Hoë rekening van R5 832,60 vir krag, water en riool van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) het as ’n groot skok gekom vir William Ox, ’n inwoner van Hopefield.
-
Holomisa besoek militêre akademie
’n Militêre akademie speel ’n groot en belangrike rol om die land se toekomstige weermaglede met vaardighede toe te rus, het Bantu Holomisa, nuutaangestelde adjunkminister van verdediging en militêre veterane, onlangs tydens sy besoek aan die Militêr
-
‘Publiek moet liefs nie inmeng’
Sosiale media gee die publiek die wanindruk dat hulle met polisie-ondersoeke kan inmeng, maar die polisie waarsku dat inmenging tydens ’n ondersoek ernstige gevolge inhou wat die integriteit van die ondersoek en die veiligheid van die betrokkenes in
-
Houerklasse óf te warm óf te koud
Leerders oor die land heen, insluitend hier in die Weskus, word deur ’n menigte sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig gestaar.







