Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
PAS BEKEND | Joshlin Smith: Nog ‘n verdagte verskyn in hof
Nog ‘n verdagte, die 32-jarige Lorentia Lombaard het Maandagoggend (18 Maart) in die Vredenburg-landdroshof verskyn in verband met die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith van Middelpos, Saldanha.
-
Celebrating local entrepreneurs
In an effort to stimulate local economic growth and foster entrepreneurship, six Small Medium and Micro Enterprises (SMMEs) from the Bergrivier municipal area have been selected to receive grant funding as part of a comprehensive enterprise-developme
-
‘Kampioen’ oorlede
Die gemeenskap van Saldanha en die plaaslike en rugbygemeenskap rou oor die dood van Maurice Williams.
-
Vredenburg-polisie: Selnommer in nood
Weens onder meer beurtkrag is die Vredenburg-polisiekantoor nie altyd bereikbaar op die landlyn nie.
-
School’s leaks fixed on World Plumbing Day
As part of World Plumbing Day on Monday 11 March the plumbers of the West Coast decided to give back to the community. Four plumbing businesses, including WFH Plumbing, H2O Flow Plumbing, AAA Plumbing & All and JCC Plumbing visited…
-
Middeljarige vrou in huis in Langebaan doodgesteek
Die polisie ondersoek ’n moordsaak nadat die liggaam van ’n 61-jarige vrou van Langebaan Sondagmiddag (10 Maart) in haar huis in Sunbird Drive, Myburghpark, ontdek is.
-
-
Gesinsgeweld ál
Gemeenskapslede van Hopefield het Maandagaand (11 Maart) byeengekom vir die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se eerste vergadering van die jaar.
-
Staat teen borgtog vir konstabel
Die borgtogaansoek van ’n polisiekonstabel van die Citrusdal-polisiekantoor, wat in hegtenis geneem is vir die beweerde verkragting van ’n jong vrou in die polisieselle, het vandeesweek voortgegaan.
-
Mesmoord ’n raaisel
Die polisie in Langebaan was teen Woensdagoggend nog besig om leidrade op te volg ná die moord op ’n Langebaan-inwoner, Estelle Eksteen (61), die naweek.







