Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende in vervoerbedryf sê Weskus ná jare vaarwel
Ná byna 20 jaar in die vervoerbedryf maak Bonita Jonkers ’n skuif weg van die Weskus na Mpumalanga.
-
Maklike suikermielietert
Die bekende muskiekman Johan Stemmet is deesdae ’n Langebaner. Hy deel graag hierdie gunsteling-gesinsresep vir suikermielietert.
-
Nuwe konstabels vir vakansie
Genl.maj. Sizakhele William Dyantyi, die bevelvoerder van die Weskuspolisiedistrik, en 25 stasiebevelvoerders uit die distrik het Maandag 18 Desember 80 nuwe konstabels wat tydelik na die Weskus ontplooi is, welkom geheet.
-
Koekstruif vir Kersmaal
Hulle sê ’n braai is nie ’n braai sonder aartappelslaai en braaibroodjies nie. Dan is ’n Kersmaaltyd gewis ook nie ’n Kersmaal sonder koekstruif as nagereg nie.
-
Unique, fruitful fynbos pairing
The fynbos blues exhibition opening took place at Brickwall Gallery in Hopefield on Saturday 16 December.
-
-
2-jarige verdrink in swembad
“Moet nooit enigiets of iemand as vanselfsprekend aanvaar nie. Koester elke oomblik saam met jou kinders . . . Donderdag het ons nog beplan wat om die naweek te doen; nou moet ons planne maak oor watter begrafnisondernemer om te…
-
-
Nonnie offer ‘Die Brug’ op
Op dag 10 van die werklikheidsprogram Die Brug het drie deelnemers ’n moeilike besluit in die oë gestaar.
-










