Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Matriekseun wou sien hoe groot die grootste dier op aarde werklik is
Matriekseun wou sien hoe groot die grootste dier op aarde werklik is
-
-
Skenk pakkie aan bejaardes
Om Kersfees nog meer spesiaal te maak, bied die organisasie New Hope Vrydag 22 Desember ’n Kersete vir die bejaardes van Louwville aan.
-
VLV bring Kersfees na NSRI
Die Vroue Landbouvereniging (VLV) se Weskus-sirkel het op Vrydag 8 Desember die plaaslike Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se kantore besoek en geskenke aan hulle oorhanding ter erkenning van die wonderlike werk wat hulle agter die skerms doen.
-
-
Hoofstraat-rowers in hof
Drie van die vyf gewapende rowers wat verlede week die “onderste” Shoprite in Vredenburg se hoofstraat probeer beroof het, het reeds op aanklag van roof in die landdroshof verskyn – saam met ’n plaaslike vrou.
-
15 se status is nou Bloudruppel
Anton Bredell, die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkeling, het die afgelope week altesaam 15 munisipaliteite en entiteite in die Wes-Kaap gelukgewens met hul Bloudruppel-status, soos gepubliseer deur die nasionale de
-
Ouers wil hê ander ouers van kleuters moet uit traumatiese ervaring leer
Ouers wil hê ander ouers van kleuters moet uit traumatiese ervaring leer
-
-
SBM and NSRI join forces in giving swimming lessons
Saldanha Bay Municipality in partnership with the National Sea Rescue Institute (NSRI) hosted the NSRI’s Survival Swimming Programme at Weskus Skool in Saldanha on Wednesday 6 December. This event was a first for the Saldanha Bay municipal area and i








