Die nooddiensspan van West Coast Medical Rescue (WCMR) was Dinsdagoggend (28 Mei) douvoordag op die toneel naby die kruising tussen die pad na Builders en Saldanhaweg, Vredenburg. Dit is ook waar lesers die vorige dag foto’s van ’n trop beeste wat die kruising oorsteek, aan Weslander gestuur het. Elowayne Gouws van WCMR het gesê niemand is in die ongeluk ernstig beseer nie.Foto: West Coast Medical Rescue

Gevaarlike kruispad

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article