Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hopefielders toelae kwyt
Sommige inwoners van Hopefield is onlangs hul deernis-toelae kwyt nadat hulle geweier het om hul kragbokse met ’n laer-amp-weergawe te laat vervang.
-
Die nuwe St Helenabaai-sakekamer hou eerste byeenkoms; stel bestuur bekend
Die nuwe St Helenabaai-sakekamer hou eerste byeenkoms; stel bestuur bekend
-
-
Vroue geteister aan die Weskus
In ’n vreemde sameloop van omstandighede is ’n vermeende vroueslaner, ene “Thabang” (22) van die Riebeek Kasteel-omgewing, Sondag 3 November deur familie en vriende van sy slagoffer doodgesteek.
-
House centenary celebrated
It was a day of celebration as people gathered to celebrate the centenary of one of the oldest houses in Langebaan.
-
Agri-students graduate
A young Porterviller was among those receiving top honours at the Elsenburg Agricultural Training Institute’s graduation ceremony on Saturday 2 December.
-
Flink optrede fnuik rooftog
Vyf gewapende rowers het doodluiters Dinsdagoggend (5 Desember) by die “onderste” Shoprite in Vredenburg se hoofstraat ingestap, hopende dat hulle ongesiens tussen die ander klante onder die veiligheidsbeamptes se wakende oog sou kon deurglip.
-
Regstellings en verduidelikings
In verlede week se uitgawe (Donderdag, 30 November) het Weslander op bl. 11 berig die VGK Vredenburg se Sondagskool het sy jaarlikse Mnr. en Mej. Sondagskool gehou. Daar is verkeerdelik na die skool as die “Vrye Gereformeerde kerk” verwys; dit…
-
Eie sakekamer vir St Helenabaai
’n Ierse maatskappy met ’n belegging van R47 miljard in waterstofenergie, wat vir die tweede kwart van 2024 in die vooruitsig gestel word, is een van vele ontwikkelings waaroor op die bekendstelling van die St Helenabaai-sakekamer gepraat is.
-







