’n Dag vol pret, kleur en vieringe is wat die leerders van Diazville Primêr op Vrydag 17 Mei ervaar het. Die skool het ’n pretdraf gehou as deel van ’n geldinsamelingsveldtog. Lee-Ann Davids-Hartzenberg (skoolhoof) sê die skool is opreg dankbaar vir al die ouers en voogde wat die dag so goed ondersteun het met hul bydraes. Sy bedank ook al die borge. “Die borge het ook bygedra tot die sukses van die dag. Net om die kinders se stralende gesiggies te sien was ’n riem onder die hart.”

Skool hou pretdraf om geld in te samel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article