Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ry só in digte mis
Motoriste wat elke dag deur digte mis op Weskuspaaie moet ry, is dit eens dat dit ’n senutergende rit is met sigbaarheid wat binne ’n kwessie van sekondes ernstig kan verswak.
-
Duur goed is die teiken van diewe
Verskeie sake van diefstal uit ’n motorvoertuig is die afgelope naweek in die Weskus-polisiedistrik aangemeld.
-
Winterliga van Weskus-distrik Tennisfederasie begin
Winterliga van Weskus-distrik Tennisfederasie begin
-
Weskussers kry drie Kannas
Antoinette Kellermann, gesoute aktrise wat deesdae in Velddrif woon, en Eldon van der Merwe, ’n boorling van Piketberg, is tussen hulle bekroon met drie Kanna-toekennings en ’n spesiale prys.
-
Kom huur rokke hier
Met die oog op Huis Hadassa Kindersorgsentrum wat finansiering benodig, het Siyabonga Care Village ’n bruidswinkel genaamd Elegance oopgemaak. Die bruidswinkel bied bruide die geleentheid om trourokke vir hul groot dag te huur.
-
Schools in raffle challenge
In a “celestial quest” to bolster community bonds and champion education, high schools across the region are primed for an electrifying raffle challenge. With the noble goal of fuelling funds and nurturing school pride this competition is set to igni
-
Rook van brand van ver gesien
Die swart rookstrook wat Sondag 19 Mei bo Vredenburg gehang het, kon vir kilometers ver gesien word.
-
-
-
Gemengde gevoelens oor Stemdag
Met Verkiesingsdag 2024 om die draai op Woensdag 29 Mei het Weslander aan ’n uiteenlopende groep Weskus-inwoners dieselfde drie vrae gestel:.








