Carol Boshoff, ’n gr. 2-leerder aan die Hoërskool Hopefield, het Saterdag (25 Mei) aan die distrik-gimnastiekbyeenkoms deelge­neem. Sy het silwer en brons verwerf en dring deur na die Weskus-gimnastiek-geleentheid wat op Sondag 21 Julie in Stellenbosch plaasvind.

Medaljes vir Carol

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article