Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Elektrisiteit-swendelaar teiken Saldanha
Groot ontsteltenis het dié week in Saldanhabaai geheers oor ’n swendelaar wat op die een of ander manier persoonlike inligting van inwoners bekom het, en met vals dreigemente mense gekry het om geld oor te betaal.
-
Help met gemors!
Die probleem oor rommel en modder wat gedurende swaar reën en storms uit die twee stormwaterpype by die ou historiese Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha op die strand en in die baai gespoel word, is al jare ’n probleem– en daarmee…
-
West Coast budget gets nod
Alderman Boffie Strydom, Executive Mayor of the West Coast, tabled the budget of the district municipality for the next three financial years as well as the Medium-Term Revenue and Expenditure Framework (MTREF).
-
Facebook: Wolwe in skaapsklere steel R11 500
Facebook-bedrog is aan die toeneem en die plaaslike polisie doen weer eens ’n beroep op lesers om asseblief bedag te wees op swendelaars, wat dikwels soos ’n wolf in skaapsklere vertroue inboesem.
-
Langasems reg vir Comrades
Die 2024-Comrades-marathon vind Sondag (9 Junie) in Durban plaas en drie van die Langebaan-atletiekklub se lede neem vanjaar deel.
-
Matric pupil recovering after near-fatal motorcycle accident in Langebaan
A matric pupil from Longacres Private School in Langebaan is recovering at home after a near-fatal accident on his motorcycle last Thursday, 30 May.
-
Local’s transformative breathing techniques reduce stress and boost well-being
Nemo’s Dory believes one should just keep on swimming, but Tim Wagner believes we all should just keep on breathing . . . in the correct manner.
-
Man gevonnis wat vriend se dogter (10) verkrag en daad op selfoon afneem
’n Plaasbewoner wat sy vriend se tienjarige dogter verkrag en dit op sy selfoon opgeneem het, is 18 jaar direkte tronkstraf opgelê.
-
Pas gedoop, toe klap skote
’n Rustige Sondag ná kerk het in ’n tragedie ontaard toe ’n skietvoorval op 2 Junie in Louwville afgespeel het.
-
Visser-pa van vier se lyk spoel uit
Sondag 26 Mei; ses minute oor nege. Dit is die presiese oomblik wat Ronette Vraagom van Saldanha vir altyd sal onthou – toe sy gehoor het die see het haar vermiste visserman se lyk teruggegee.









